Craig T. Nelson

Craig T. Nelson
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Craig Theodore Nelson
Geboorte 4 April 1944 (1944-04-04)
Spokane, Washington, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Craig T. Nelson (gebore 4 April 1944) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Poltergeist (1982), The Incredibles (2004), en The Family Stone (2005), en in die televisiereeks Coach (1989).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy